Thursday 24 January 2013

Brand woed buite beheer naby Clanwilliam in die Cederberge


Foto: Brand in die Sederberge - Air Mercy Services.

11h30 - The firefighter that went missing in the Cederberg has been found.Sadly he had passed away. Condolences to his family and friends. - Air Mercy Services.

08h00 - Brandbestryders sukkel om 'n groot veldbrand naby Clanwilliam in die Cederberge onder beheer te bring. Die brand het 'n week gelede begin toe weerlig die veld naby die Wupperthal sendingstasie getref het. Die Brandweerhoof van die Weskus Distrik Munisipaliteit, Bertus Senekal, sê vier grasdakhuise - waarvan drie vakansiehuise is - en sowat 20 duisend hektaar fynbos het afgebrand. Senekal sê die brandlyn van omtrent 19 kilometer is hoofsaaklik in 'n bewaringsgebied.

- RSG NUUS

1 comment: