Die polisie is op soek na 'n vragmotor en 'n sleepwa met 'n uiters
giftige stof aan boord, wat by Viljoenskroon in die Vrystaat gekaap is.
Die vragmotor het meer as vyf-duisend liter van die chemiese stof,
metolachlor, aan boord wat uiters gevaarlik vir mense is. Die polisie sĂȘ
die blou sleepwa het die vlootnommer 615 daarop en het mense wat dit
sien gevra om onmiddellik met die naaste polisekantoor in verbinding te
tree. Die stof word as 'n onder meer as 'n onkruiddoder gebruik.
- RSG Nuus
No comments:
Post a Comment