Monday, 23 January 2012

Real Time Weather Observation: Despatch (23 January 2012 18h53 SAST)



Ek stuur twee fotos wat ek om 18h53 geneem het van n reenboog in suidweste en oostelike rigting. As mens mooi na die foto kyk dan sien mens n dubbel reenboog wat na n reentjie van .8mm verskyn het. W/N Johann Pretorius Despatch

No comments:

Post a Comment