I.v.m. die reen storm oor Midrand gister middag, heg ek die volgende twee web links aan wat op die 4X4 Community Forum verskyn het. Ek dink die fotos spreek vir hul self.
Die ironie is dat daar tot my kennis weereens geen vroegtydige waarskuwing uitgeruik is nie. Al hoe ek van die storm gehoor het was oor die radio toe die verkeers verslag uitgesaai is. Obs. Rinus Loubser

No comments:
Post a Comment