Wednesday, 2 May 2012

Vrugte boorde in Ceres beskadig deur hael

Vrugteboere in Ceres in die Bolandstreek het sowat 95 persent van hulle oeste verloor in 'n haelstorm wat die gebied verlede week getref het. Die storm het nie net 'n uitwerking op die uitvoere gehad nie, maar ook op die aantal tydelike werksgeleenthede in die gebied. Boere in die Witzenbergvallei is veral swaar getref.- RSG Nuus

1 comment:

  1. Does anybody have more information on this event. I am specifically referring to average size of hailstones, length of the hailstorm and the layer and the thickness of the layer that fell. Any information will be much appreciated

    ReplyDelete