Tuesday, 5 June 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (5 Junie 2012 16h14 SAST)







Ek heg weer drie fotos aan wat ek 16h14 geneem het van 'n donderstorm wat hier verby getrek het. Die eerste foto geneem na noord westelike rigting na Uitenhage, die tweede in n noordelike rigting en derde noord oostelike rigting. In die laaste foto kan mens sien dit reën maar nie juis by ons nie, en die weer dreun so nou en dan. Dit was vanoggend baie lekker en nou het dit kwik drasties gedaal. WN Johann Despatch

No comments:

Post a Comment