Friday 10 August 2012

Noodnommer word misbruik

MOSSELBAAI NUUS - "Ons lede ondervind tans groot frustrasie met kinders en gekskeerders wie onophoudelik die 10111 nommer bel," sê die woordvoerder van die Da Gamaskop SAPD, Kapt/ein Wollie Fourie.

Hy versoek die gemeenskap om name van oortreders te rapporteer, sodat die polisie hulle dienslewering kan verbeter.

Indien jy inligting het oor wie by hierdie oproepe betrokke is, kan jy Majoor Ans Terblanche kontak by 082 821 0538. Alle inligting sal vertroulik hanteer word.

- Mossel Bay Advertiser

No comments:

Post a Comment