Friday 10 August 2012

Weerwaarneming: Botswana


Aangeheg 'n foto van hoe dit hier by Orapa myn in Botswana lyk. Ons het nie die klap van die kouefront gemis nie en dit is vandag koeler as gister. Lug helderskoon met 'n ligte windtjie. Vir ons hier is dit bitterlik koud. Sterkte vir almal in SA. WN Monte Nell

No comments:

Post a Comment