Tuesday 2 October 2012

Waarskuwing: Danabaai-strande - Mosselbaai


DANABAAI NUUS - Vakansiegangers en inwoners word gemaan om die parkeerareas van die twee Danabaai-strande met groot omsigtigheid te betree.

Rowwe seetoestande het die duin nog meer weggekalwe en veral die sypaadjie en trappe is nou baie gevaarlik.

- Mosselbaai Advertiser

No comments:

Post a Comment