Thursday 31 January 2013

SANW doen noodleniging in vloedgeteisterde Mosambiek



Die Suid-Afrikaanse lugmag en vloot het reeds meer as 490 mense gered wat deur vloedwater in Mosambiek vasgekeer was. Die weermag is ook in die land ontplooi om noodlenigingswerk te doen na oorstromings groot verwoesting gesaai het.

- E-NUUS

No comments:

Post a Comment