Tuesday, 10 January 2012

Intydse Weerwaarneming: Polokwane (10 Januarie 2012 )


Net so ‘n vinnige blik op die onweerswolke wat vanmiddag so met sononder suidoos van Polokwane saamgepak het – dis dieselfde storm wat pandemonium by die Universiteit van Limpopo by Mankweng langs die R71 na Tzaneen gesaai het. W/N Fred Calitz

No comments:

Post a Comment