Die Weerkantoor in Kaapstad het 'n waarskuwing uitgereik van nog 'n hittegolf, nadat daar voorspel is dat temperature in die middel-dertigs nog tot die naweek kan voortduur. 'n Weervoorspeller, Elke Brouwers, sê die Weskus-gebied, veral Vredendal en Clanwilliam sal temperature van tot 40 grade celsius ondervind. Brouwers sê hoewel Februarie die warmste maand in die streek is, is die uiterste hitte van die afgelope vier dae nie ongewoon vir die tyd van die jaar nie. Sy het die publiek gewaarsku om voorsorg te tref teen die hitte.
- RSG Nuus
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Wednesday, 18 January 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment