Vandag tref ’n kouefront die Wes-Kaap en beweeg dan na die Oos-Kaap.
Weens dié kouefront word daar Woensdag in Gauteng en die res van die noordelike provinsies enkele reënbuie en donderbuie verwag.
Van Vrydag af tref die groot koue Gauteng.
Gemiddelde minimum- en maksimumtemperature van 4 °C tot 16 °C word die naweek verwag.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens (SAWD) het gesê die gemiddelde minimumtemperature in die noordelike gebiede van die land gaan die res van die winter na verwagting warmer wees as gewoonlik.
Volgens die SAWD wissel die minimumtemperature gewoonlik tussen sowat 0 °C tot 6 °C in die noordelike gebiede.
“Dit is nog moeilik om te sê of die maksimumtemperature ook bo normaal gaan wees,” het Cobus Olivier, seisoenweervoorspeller by die SAWD, gesê.
Die gemiddelde maksimumtemperature vir die winterseisoen wissel volgens hom gewoonlik tussen 20 °C tot 24 °C in die noordelike gebiede.
Die SAWD het aanvanklik voorspel dat die winter vanjaar vroeër sou kom, maar dit het warmer geword ná ’n koue vlaag vroeër vanjaar.
- Beeld
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Wednesday, 6 June 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment