Showing posts with label flash fooding. Show all posts
Showing posts with label flash fooding. Show all posts

Saturday, 26 January 2013

Search for Limpopo crocs intensifies



JOHANNESBURG - Limpopo police say the search for thousands of crocodiles swept away in flash floods from the Rakwena Crocodile Farm will be intensified.

The flood gates at the Rakwena Crocodile Farm close to the Botswana and Zimbabwe borders were opened on Sunday because it was feared that rising flood waters would crush the reptiles.

Most of the 15,000 crocodiles are less than two metres long.

Crocodile farmers, residents and police have trapped thousands of the reptiles, using plastic bands to tie their legs behind their backs and then piling them into pick-up trucks.

The police's Hangwani Mulaudzi said, “It’s a 24 hour operation but I’m told it is easier in the evening because they light with their eyes.”

- EWN

Vloede eis beampte

Johannesburg – Die lyk van ‘n vermiste beampte van die verkeersdepartement in Mpumalanga is Vrydagmiddag opgespoor, het die departement gesê.

Israel Ndlovu het saam met ‘n burgerlike in ‘n staatsvoertuig gery toe hulle Saterdag deur die Nkomazi-rivier in Tonga meegesleur is, het Moeti Mmusi,. ‘n woordvoerder, gesê.

“Sy lyk is sowat twee kilometer van die brug gevind waar die voertuig deur die oorstroomde rivier weggespoel is,” het Mmusi gesê.

Die staatsvoertuig is Donderdag gevind, terwyl ‘n soektog na die burgerlike steeds voortduur.

Vusi Shongwe, die LUR vir gemeenskapsveiligheid, het sy medelye met die beampte se familie en vriende betuig.

Hierdie was die derde voertuig wat in die onlangse vloed in die provinsie deur die rivier weggespoel is. ‘n Ambulans met twee paramedici binne-in en ‘n privaat motor met twee insittendes is ook verlede Saterdag deur die rivier meegesleur.

Die paramedici is deur lede van die polisie se watereenheid gered, terwyl die ander twee insittendes van die privaat voertuig deur lede van die weermag gered is.

Die oorlewendes kon daarin slaag om aan bome langs die pad vas te klou totdat hulle gehelp is.


- SAPA/Nuus24