Brandbestryders van die Kaapse Wynland het hulle kommer uitgespreek oor nog skade aan eiendom, indien die brand in die Slanghoekvallei naby Worcester in die Boland verder versprei. Dit volg nadat twee strukture vroeer in die brand beskadig is wat reeds sedert Saterdagnag in die gebied woed. Plaaseienaars in die omgewing het vroeer begin om hulle plase vrywillig te ontruim en die Bainskloofpas tussen Wellington en Ceres is weens swak sig vir verkeer gesluit. Sowat 170 brandbestryders met 22 brandweerwaens en drie helikopters het die naweek probeer om die brand onder beheer te bring. 'n Woordvoerder van die brandweer, Roysten Harris sĂȘ duisende hektaar fynbos is vernietig. Minimale skade is egter aan wingerde aangerig en geen berigte van beserings is tot dusver ontvang nie.
- RSG Nuus
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment