MOSSELBAAI NUUS - Die liggaam van 'n 28-jarige man wat vroegoggend op 1 Januarie by die Souweisastrand tussen Groot-Brakrivier en Klein-Brakrivier in die see verdwyn het, het vandag by Hershamstrand uitgespoel.
Hoewel die NSRI Mosselbaai, die Metro Mediese Nooddienste (EMS), die SAPD en Mosselbaai Nooddienste, asook 'n helikopter op die noodoproep reageer het, kon Elmar Junies van Groot-Brakrivier nie gered word nie. Sy liggaam kon ook nie op die dag van sy verdrinking opgespoor word nie.
Volgens die ondersoekbeampte het Elmar sy arms gewaai toe dit blyk dat hy in die moeilikheid beland het en dat seestrome hom dieper die water ingetrek het. Die see was baie ontstuimig. Niemand kon hom egter help nie en volgens Dawie Swiegelaar, stasiebevelvoerder van die NSRI Mosselbaai, was daar geen teken van Elmar tydens hulle soektog nie.
"Polisieduikers is ook na die toneel ontbied, maar kon ook nie die drenkeling opspoor nie."
- Mossel Bay Advertiser
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Thursday, 5 January 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment