Monday, 30 January 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (30 January 2012)


Ek stuur een foto van die stofstorm by die Frans Conradie skool in Despatch, soms kan mens nie eers die skool sien nie soos die suidwester teen 63 kmp die stof opwaai. Temperatuur binneshuis 29 grade humiditeit 65%  Baro druk 996 hpa. W/B Johann Pretorius, Despatch.

No comments:

Post a Comment