Johannesburg – ‘n Mynwerker is by Harmony Gold se westelike skag langs die Bambanani-myn in die Vrystaat dood, het die maatskappy Maandag gesê.
Alle aktiwiteite is gestaak totdat ondersoeke na die voorval, wat Sondag plaasgevind het, voltooi is, het die myn in ‘n verklaring gesê.
“Die ongeluk het plaasgevind terwyl geskeduleerde instandhouding op die westelike skagtoring gedoen is om te verseker dat erts uit die beplande Banbanani-pilaar en Steyn 2-pilaar ontgin kan word.”
Harmony se uitvoerende hoof, Graham Briggs, het sy medelye aan die mynwerker se familie betoon namens sy bestuurspan.
Die myn wou geen verdere besonderhede oor die voorval bekendmaak nie.
- SAPA/Nuus24
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment