Saturday, 18 February 2012

Images: Storm damage Cyclone Giovanna (15 February 2012)








Hierdie is foto's wat die oggend vroeg geneem is na die storm, die storm was van 12 uur tot 4 uur in die oggend. Die storm wat toe ook nie so erg soos wat voorspel is nie, maar in daardie oggendure het die wind besonders sterk gewaai vir my - so 200km/hr wind se hulle.

Waarnemers: Jacques Geldenhuys , Julius Pistorius en Fred

No comments:

Post a Comment