Monday, 20 February 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (20 February 2012 12h52 SAST)


Ek het hierdie foto om 12h52 geneem van pragtige wolke. Dit was geneem in n noord-oostlike rigting van Despatch. Die weer mense praat van tussen 30-40 % donderstorms vandag. alhoewel daar nie enige wolke was tot nou toe nie, is daar nou n skrale moontlikheid. W/N Johann Pretorius

No comments:

Post a Comment