Saturday 18 February 2012

Intydse Weerwaarneming: Polokwane 17 February 2012 12h46 SAST

Foto: Fred Calitz  (Klik op foto om te vergroot.)

Hierdie vreemde wolkformasie was vanmiddag oor Polokwane sigbaar. Ek het egter geen idee wat dit veroorsaak nie - enige idees? Dit het binne 5min amper heeltemal verdwyn, met net vlieswolkies om die rand daarvan.  WN Fred Calitz

SAWDOS:  Uitstekende en besonderse foto, Fred.  Ek het geen idee wat dit veroorsaak nie, maar dit wil voorkom of daar heelwat onstabiliteit (donderstorm?) in die lug was.  Miskien kan van ons lesers behulpsaam wees met 'n ontleding van die foto.

No comments:

Post a Comment