GEORGE NUUS - 'n Verandering in George se weerstoestande die afgelope twee weke, het drastiese veranderings in George se waterkwaliteit tot gevolg gehad.
Verskeie klagtes is ontvang oor modder in die water. George-munisipaliteit se direkteur siviele ingenieurswese, Harold Basson, het gesê hulle is bewus van die probleem. "Die probleem is veroorsaak deur 'n drastiese verandering in die waterkwaliteit uit die Tuinroetedam. Die swart gekleurde water in die dam veroorsaak laagvorming in die dam, en die onderste lae is van 'n baie swakker kwaliteit," het Basson verduidelik.
Hy het gesê dit is 'n natuurlike proses en gewoonlik is dit nie 'n probleem nie, omdat die onttrekking na die pompstasie van die hoogste punt in die onttrekkingstoring plaasvind. Volgens Basson is daar die afgelope tyd veranderinge in die lae van die dam veroorsaak, waarskynlik as gevolg van die weerstoestande wat veroorsaak het dat van die onderste lae na bo beweeg het.
- George Herald
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Tuesday, 7 February 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment