Sunday, 4 March 2012

Intydse Weerwaarneming: Duiwelskloof (4 Maart 2012)


Baie warm by ons met geen wind. Die lesing is geneem op my stoep in die koelte en is sover die warmste dag die jaar. Normaalweg sowat 28 grade in die koelte by ons. Druk 1005mb. Dalk reen wat kom? W/N Monte Nell (ZS6CEW)

No comments:

Post a Comment