Thursday 17 May 2012

Bosbrand: Duiwelskloof (16 Mei 2012)




Fotos: M Nell (Klik op fotos om te vergroot.)

Ons eerste bosbrand van die vuurseisoen in die bloekomplantasies by
Duiwelskloof. Gelukkig op die stadium geen wind nie. Temperatuur 16.8 grade
buite met 83% humiditeit.

Brandbestryders reeds op toneel besig om vuur te blus. Oorsaak nog onbekend
op die stadium. Waarnemer: M Nell ZS6CEW

No comments:

Post a Comment