Thursday, 3 May 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (2 Mei 2012)



Die weer is nog baie stil hier by ons. Of moet ek sê stilte voor die storm. Ek heg weer twee fotos aan wat ek sonsonder geneem het. Die eerste foto het so skuins streep breed van bo en dit loop na n punt na onder en die ander wolke lyk soos klosies watte
wat in die lug hang. Waarnemer J Pretorius

No comments:

Post a Comment