Tuesday, 29 May 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (29 Mei 2012)



Ek heg twee fotos aan van sonsondergang in Despatch. Ek was vanoggend vroeg in Port Elizabeth. dit was n lieflike dag en die see was so glad en plat soos 'n spieƫl. W/N Johann Pretorius, Despatch.

No comments:

Post a Comment