Johannesburg - In 'n vreemde voorval Saterdagmiddag op die N12 sowat 15 km buite Kimberley het 'n bakkie met 'n sleepwa aan die brand geslaan toe 'n motoris glo 'n brandende sigaret uit sy venster gegooi het en dit op die bakkie se enjinrooster beland het.
Die bakkie se bestuurder het opgemerk dat rook voor by die masjienkap uitborrel en vinnig van die pad getrek.
Enkele minute later het die voertuig aan die brand geslaan.
Die drie insittendes kon wegkom en is nie beseer nie, maar hulle moes hulpeloos toekyk hoe die bakkie brand.
Brandbestryders het die vuur later geblus. Die motoris wat die sigaret uit sy voertuig gegooi het, het weggery.
- NUUS24
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Sunday, 17 June 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment