’n Nuwe munisipale verordening wat bepaal dat daar op motoriste se selfone beslag gelê kan word as hulle dit gebruik terwyl hulle bestuur, tree op 1 Julie in Kaapstad in werking.
JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het verduidelik dat dié stap noodsaaklik geword het omdat mense hulle nie meer aan boetes steur nie.
“Ons het ’n proses in plek om te verseker dat mense hul selfone veilig terugkry.
“Die selfone sal ingeboek word en in ’n verseëlde sak in ’n pakkamer gehou word totdat die eienaars dit kom haal.”
’n Selfooneienaar sal sy of haar identiteit moet bewys voordat dit aan hulle terugbesorg word. Motoriste sal vir eers niks hoef te betaal om hul besittings terug te kry nie.
Tussen 3 000 en 8 000 motoriste word maandeliks in die Wes-Kaap beboet omdat hulle hul selfone in die verkeer gebruik.
- Beeld
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Monday, 25 June 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment