airobi – Eurocopter, die vervaardiger van burgerlike- en militêre helikopters, het Maandag gesê kenners is ontplooi om te help met die ondersoek in verband met een van sy vliegtuie waarin ses mense dood is, insluitende twee Keniaanse ministers.
"Eurocopter het 'n span kenners saamgestel om die Keniaanse owerhede te help en 'n ondersoek in verband met die ongeluk van stapel sal stuur," het die maatskappy in 'n verklaring gesê.
Die vervaardiger het bevestig dat die vliegtuig, 'n AS350 B3e, in 2011 gebou is en verlede jaar Desember aan die polisie in Kenia afgelewer is.
Volgens die maatskappy was die vliegtuig einde Mei 2012 vir die laaste keer gediens.
Die ongeluk het Sondagoggend aan die buitewyke van Nairobi plaasgevind.
George Saitoti, Kenia se minister van binnelandse veiligheid, sy assistent en vier ander is in die ongeluk dood.
Pres. Mwai Kibaki van Kenia het drie dae van rou afgekondig.
Niemand het die ongeluk oorleef nie.
- AFP/NUUS24
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Tuesday, 12 June 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment