Monday, 25 June 2012

Photo: Skade - "tornado" in Kestell (23 June 2012 17h30 SAST)



Die tornado wat Kestell omstreeks half 6 getref het gister-aand 23 Junie 2012, word deur inwoners beskryf as veel erger as 1984 sin. Om half ses het die krag afgegaan, die hewige hael storm het bedaar en die wind het verwoesting gesaai. WN Marinda Jooste

No comments:

Post a Comment