Sunday, 22 July 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (22 Julie 2012)



Ek heg weer twee fotos aan. Donderweer dreun weer in PE ongeveer 14h36, ek het die fotos Suid-Oos van Despatch geneem en die tweede in n Oostelike rigting geneem. Ek het vanoggend gesien die weer steek op maar gedink dit gaan wegwaai.Hulle voorspel net 3mm WN Johann Pretorius

No comments:

Post a Comment