Saturday 7 July 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch 7 July 2012 11h37 SAST



Ek heg weer twee fotos aan wat ek 11h37 geneem het. Die eerste foto is van n kappertjie waar die reën druppel in die middel van die blaar lê, en dit lyk soos n diamond. Die tweede foto is in n westelike rigting van
Despatch geneem nog steeds bewolk en ons het van vroeg oggend 9mm reën gekry. Die Huminiteit 80, temperatuur binneshuis 16 grade, baro druk 1012hpa Waarnemer: Johann Pretorius van Despatch

No comments:

Post a Comment