Friday 21 September 2012

Onwettige mynwerker sit in myn vas

Johannesburg – ‘n Onwettige mynwerker is tans in ‘n ou mynskag in Dobsonville vasgekeer, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Robert Mulaudzi, woordvoerder vir EMS, sê die man die myn deur ‘n ongebruikte skag, wat afgesper is, binnegegaan.

“Die man lewe nog, maar ons wag vir die myn-reddingspan om hom te bevry,” het Mulaudzi gesê.


- SAPA/News24

No comments:

Post a Comment