Thursday 6 September 2012

Verskeie beseer nadat frats haelstorm Mosenthal naby Rustenburg tref


Verskeie mense moes in die Mosenthal-gebied naby Rustenburg in die Noordwes na die hospital geeneem word nadat 'n frats haelstorm die gebied getref het. Verskeie huise is beskadig en volgens die SAUK verslaggewer op die toneel is leerders by 'n plaaslike skool beseer, maar is dit nog nie bekend hoeveel kinders deur die storm geraak is nie.

- RSG Nuus

No comments:

Post a Comment