The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Monday, 19 November 2012
Voormalige Springbok in NK-veldbrande beseer
Voormalige Springbok rugbyspeler, Johan de Bruyn, is gister ernstig beseer in die veldbrande naby Koopmansfontein in die Noord-Kaap. De Bruyn se vrou, Nettie, sê dat haar man gister inderhaas na Mediclinic Bloemfontein gebring is nadat die vlamme oor hom is. Hy is tans in die hospitaal se Intensiewe Sorgeenheid. Die veldbrande in die area is al sedert Vrydag buite beheer en talle plase is heeltemal verwoes. Volgens Nettie het haar man probeer om die vlamme te blus toe hy geval het. 'n Inwoner van die area het vanoggend gesê dat die veldbrande steeds nie geblus is nie.
- OFM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
As die nuus-mense nie daar kan kom nie, kyk gerus hier:
ReplyDeletehttp://rapidfire.sci.gsfc.nasa.gov/cgi-bin/imagery/realtime.cgi
Dis reeds vir dae my manier om dinge te probeer dophou omdat van my familie se eiendom Vrydagaand deurgeloop het. Kry die mense hulp om die vuur te blus? Omdat dit reeds op die 12e begin brand het, sou mens kon sê dis duidelik hulle het dit nodig na 7 dae se mislukkings.