OUDTSHOORN NUUS - 'n Hewige donderstorm met swaar reën en gepaardgaande
sterk wind het Dinsdagaand boomtakke afgeruk en 'n paar KKNK-tente
platgevee.
Die storm het dele van Oudtshoorn vir etlike ure sonder krag gelaat.
Plase in die Rooiheuwel-omgewing was Woensdagoggend teen 07:00 steeds
sonder krag. Weerlig het twee palmbome in Steynstraat aan die brand
geslaan terwyl lede van 'n produksiespan by die Johnny Biskit-saal moes
bontstaan om te keer dat hulle toerusting beskadig word.
Die swaar reën wat slegs 'n paar minute geduur het, het water deur die saal laat stroom.
By die Rivierbuurt waar uitstaltente reeds opgeslaan is het die wind van
die tente platgewaai, maar sover vasgestel kon word is geen ernstige
skade aangerig nie.
- Oudtshoorn Courant
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment