Friday 27 January 2012

Bekende Mosselbaai inwoner verdrink

MOSSELBAAI NUUS - Oom Robbie Robertson van Mosselbaai het gister (Donderdag, 26 Januarie) in Klein-Brakrivier verdrink toe hy vermoedelik sy visnet wat vasgehaak het, probeer losmaak het

Hy kon nie swem nie en het verdrink.

‘n Nadoodse ondersoek moet nog gedoen word.

- Mossel Bay Advertiser

No comments:

Post a Comment