Thursday, 19 January 2012

Weerlig veroorsaak brande in Uniondale, Haarlem en Hartebeesrivier (17 Januarie 2012)

Foto: Google Earth

Die kaart wat ek deurstuur dui al die vure wat die weerlig gister hier in die Uniondale, Haarlem, Hartebeesrivier area aan die brand geslaan het. Daar is veld wat tot 40 jaar oud is en die weer speel nie juis saam nie. Daar is een vuur geblus gisteraand wat in De Hoop gebrand het wat oppad na n wildsplaas was. Dankie sover vir almal se hulp dit word opreg waardeer.

Bermon Verster
Uniondale brandbeskermingsverenging

No comments:

Post a Comment