NASIONALE NUUS - Die volmaan en die maan se wentelbaan gaan dié naweek ‘n supermaan tot gevolg hê.
Vanaand is die afstand tussen die aarde en die maan 356 955km tenoor die gemiddelde 384 400km.
Die verminderde afstand gaan sorg vir die grootste maan van die jaar en omdat dit ook dan ‘n volmaan gaan wees, sal dit sorg vir ‘n buitengewone skouspel.
Volgens sterrekundiges behoort die maan 16% helderder te vertoon as ‘n gewone volmaan.
Die vorige supermaan was in Maart 2011.
Die beste tyd om die supermaan te sien is vroegaand of net voor die maan ondergaan. Getye sal ook hoër en laer as gewoonlik wees.
- George Herald
The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Saturday, 5 May 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment