The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Friday, 15 June 2012
Swartbergpas weeksdae gesluit
SUID-KAAP NUUS - Die Swartbergpas is van dié week gesluit vir konstruksie- en herstelwerk.
Volgens die provinsiale departement van tegniese dienste sal die pas vir ongeveer die volgende twee maande weeksdae (Maandae tot Donderdae), tussen 07:00 en 17:00 vir verkeer gesluit wees.
Volgens die bestuurder van siviele dienste, Mnr. A Koopman, is die sluiting van die pas op die gedeelte tussen die afdraai na Gamkaskloof (Die Hel) en Prins Albert.
Dit beteken dat besoekers wat vanaf Oudtshoorn se kant af kom nog tot bo-op die pas kan ry en ook Gamkaskloof sal kan besoek.
-Knysna/Plett Herald
Labels:
Road Closures
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment