Monday, 2 July 2012

Mosselbaai Duin rede tot kommer


MOSSELBAAI NUUSFLITS - ‘n Duin wat weens erosie besig is om mee te gee aan die seekant in Bayview is volgens inwoners gevaarlik omdat dit teenaan die ablusieblokke is en daar gereeld kinders en volwassenes in die omgewing is.

Volgens die woordvoerder van die munisipaliteit, Mnr Harry Hill, behoort die herstelwerk teen einde November 2012 voltooi te wees.

- Mossel Bay Advertiser

No comments:

Post a Comment