The effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To obtain critical weather information, the SAWDOS use voluntary weather observers. These volunteers help keep their local communities safe and informed by providing timely and accurate reports of severe weather to the SAWDOS for publication on the Blog. The SAWDOS is a non-profit organization that renders a FREE COMMUNITY-BASED SERVICE.
Pages
- Home
- SAWDOS1 Twitter South Africa Tweets
- SAWDOS2 Twitter World Wide Tweets
- TrafficSA Twitter Updates
- RSOE Emergency and Disaster Information Service
- USGS Earthquake Monitor
- SA Private WX Stations
- Real-Time APRS WX Station Data
- Disclaimer/Indemnity: SAWDOS
- Articles and Photos: SAWDOS
- About: SAWDOS
- South African Disasters
- Mossel Bay WX Stations
- SA Sea Level Synoptic Chart
- SA Weather Webcams
- YO Weather Prediction
- Mossel Bay Mad Scientist Projects
- Weather Forecast for South Africa
Monday, 19 November 2012
Twee kinders in VS dood nadat hul vermoedelik gif inasem
Parys - Twee kinders in Tumahole naby Parys in die Vrystaat is Vrydag dood nadat hulle vermoedelik 'n giftige stof ingeasem het. Polisie woordvoerder Khehla Sitole sê 'n 3-jarige seuntjie en sy 1-jarige suster het na bewering in hul huis gespeel terwyl hul ma buite die huis was. Die twee het glo 'n bottel wat vermoedelik gif ingehad het in die hande gekry, die walms ingeasem en flou geword. Die ma het haar kinders na 'n plaaslike kliniek gehaas, maar hulle is albei met hul aankoms dood verklaar. 'n Verpleegster van die kliniek wat na die huis is om die giftige vloeistof te ondersoek het ook daarvan ingeasem en is na 'n hospitaal in Vereeniging gehaas. Sitole sê die bottel gif sal forensiese toetse ondergaan om die inhoud daarvan te bepaal.
- OFM
Labels:
General Accidents
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment