Saturday 21 January 2012

Foto: Die Kaap Smeul


Die brand in die berge bo Swellendam woed al agt dae. Brandspanne het gister gespook om twee brande in die omgewing te blus. Die foto is deur mnr. Carlo Jorge geneem en is ook op die webtuiste SA Stay te sien. - Die Burger

No comments:

Post a Comment