Tuesday 27 March 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (23 Maart 2012 14h33 SAST)



Ek heg weer twee fotos aan. Ons het baie geseënde reën ontvang vanaf gisteraand die 23 Maart tot 14h33 24 Maart 2012. My water meter lees 48 mm dit het ons baie verligting gebring na die hitte golwe wat
ons die laaste paar maande getref het. Waarnemer: Johann, Despatch.

No comments:

Post a Comment