Sunday, 8 April 2012

Intydse Weerwaarneming: Despatch (7 April 2012 )




Ek heg weer 3 fotos aan van n storm wat van n suidweslike rigting beweeg het na Port Elizabeth. Die eerste foto suid westlike rigting van Despatch. Die ander twee is na suid ooslike rigting na Port Elizabeth geneem. Daar was n gedreun en n paar weerligte maar net 2mm gereen. WN Johann Despatch

No comments:

Post a Comment